Hierdie is ‘n platform om Klipkerk gemeentelede wat opsoek is na werk se CV’s te laai vir werksgeleenthede.
CV's kan aan Riana Hendriksz ge-epos word en sy sal reël dat dit op die blad gelaai word - This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.