- Details
- Hits: 1280
Hierdie keldervertrek, oorspronklik bekend as die “Grot van Abdullah” onder die kinders, is geskiedkundig gesproke, die belangrikste vertrek in die Klipkerkgebou. Hierdie kelder is die bakermat van die onderwys in Heidelberg. Uit hierdie vertrek het ontstaan die Laer Volkskool (1903), die destydse Heidelbergse Onderwyskollege (1909) en ook die Hoër Volkskool (1915) waarvan die drie koshuise, Transvalia (dogters), Concordia (seuns) en Excelsior (seuns) tot 1959 aan die kerk behoort het.
- Details
- Hits: 2473
1842 Suikerbosrand (later Heidelberg) is slegs die oostelike wyk van die N.G. Gemeente Mooirivier te Potchefstroom, ‘n gemeente gestig deur Ds. Daniël Lindley. Die gemeenskap van Suikerbosrand word af en toe per ossewa vanuit Potchefstroom vir troues, doop, katkisasie en nagmaal bedien.
1865 Stigting van ons gemeente in die voorkamer van ene Jacob Mare op die plaas Eendracht.
- Details
- Hits: 888
“God boer met genade” op die Klipkerk se werf!
Read more: Moderator wens die N.G. Gemeente van Heidelberg geluk met die besondere mylpaal…
Subcategories
Klipkerk Staaltjies Article Count: 8
(Uit die pen van Oom Ed de la Harpe en Danie Martins)