EREDIENSTE

Hierdie skakel kan gebruik word om op Sondae oggende vanaf 08:50 na ‘n lewendige uitsendig van ons eredienste te kyk en ook vorige uitsendings.

BYBELSKOOL

Bybelskool word Dinsdae oggende om 09:00 en ook Dinsdae aande om 18:30 aangebied. Volg hierdie skakel om na uitsendings te kyk. Skakel is eers vanaf 18:30 lewendig.

KLEUTERKERK en KINDERKERK

Ons bied geleentheid vir ons klein maats om op hul vlak 'kerk' te hou.
Kleuterkerk (3-5 jaar): 09:00 (tydens eredienste) in die Grot (onder die kerk)
Kinderkerk (Gr 1-Gr 3): kinders kom saam ouers kerk toe en beweeg na lofprysing saal toe

KATEGESE

Direk na afloop van ons eredienste.
Graad 1-3 (In die Grot, onder die kerk)
Graad 4-6 (Saal)
Graad 7-10 (kerk
Graad 11 (Konisistorie)

KLIPPIES

Gr R-Gr 6: 17:00 Klipkerk (Grot)

SJA

Gr 7-Gr 11: 17:00 Klipkerk kerksaal

BKJA

Ongetroude en werkende belydende lidmate.
Woensdae aande om 19:00 in die kerksaal

JUBILATUM

Ons ouergarde (55 jaar en ouer) kuier een maal per maand lekker saam. Volg ons kalender vir inligting

MUSIEKBEDIENING

 Enige persoon met musikale talent is welkom om by ons lofprysingsgroep in te skakel.

KOMMISSIES

Gemeente Bedieningskommissie
Projektekommissie


 
Raak betrokke want ... "Die woude sou stil gewees het as net dié voëls sing wat dit die heel
beste doen."
 - Henry van Dyke